<longdesc>Om sekuriteitsredes luister gnome-session nie uit na konneksies op TCP-poorte op platforms met _IceTcpTransNoListen() (XFree86 systems) nie. Hierdie opsie laat konneksies van (gemagtide) afgeleë gashere toe.Gnome-session moet oorbegin word vir die instelling om toegepas te word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="logout_prompt">
<local_schema short_desc="Afmeldingspor">
<longdesc>Indien geaktiveer, sal gnome-session die gebruiker waarsku voordat 'n sessie beëindig word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="auto_save_session">
<local_schema short_desc="Stoor sessies">
<longdesc>Indien geaktiveer, sal gnome-session die sessie outomaties stoor. Andersins sal daar op die afmeldingsdialoog 'n opsie wees om die sessie te stoor.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="show_splash_screen">
<local_schema short_desc="Vertoon die spatskerm">
<longdesc>Vertoon die spatskerm wanneer die sessie begin</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dir name="gedit-2">
<dir name="preferences">
<dir name="syntax_highlighting">
<entry name="enable">
<local_schema short_desc="Stel sintaksverligting in werking">
<longdesc>Of gedit sinsverligting moet aktiveer.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="encodings">
<entry name="shown_in_menu">
<local_schema short_desc="Enkoderings in kieslys vertoon">
<longdesc>Lys enkoderings vertoon in karakterenkodering-kieslys in open/stoor-lêerkieser. Slegs herkende enkoderings word gebruik.</longdesc>
<local_schema short_desc="Reëlnommerfont vir drukwerk">
<longdesc>Spesifiseer watter font vir reëlnommers gebruik moet word by drukwerk. Dit sal slegs in werking tree wanneer die "Druk reëlnommers"-opsie nie-nul is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="print_font_numbers">
<local_schema short_desc="Reëlnommerfont vir drukwerk">
</local_schema>
</entry>
<entry name="print_font_header_pango">
<local_schema short_desc="Kopfont vir drukwerk">
<longdesc>Spesifiseer watter font vir bladsykoppe gebruik moet word by drukwerk. Dit sal eers in werking tree as die "Druk kop"-opsie in werking gestel word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="print_font_header">
<local_schema short_desc="Kopfont vir drukwerk">
</local_schema>
</entry>
<entry name="print_font_body_pango">
<local_schema short_desc="Lyffont vir drukwerk">
<longdesc>Spesifiseer watter font vir 'n dokument se lyf gebruik moet word wanneer dokumente gedruk word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="print_font_body">
<local_schema short_desc="Lyffont vir drukwerk">
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="page">
<entry name="print_line_numbers">
<local_schema short_desc="Druk reëlnommers">
<longdesc>As hierdie waarde 0 is, sal geen reëlnommers ingevoeg word wanneer 'n dokument gedruk word nie. Andersins sal gedit reëlnommers by elke soveel reëls druk.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="print_wrap_mode">
<local_schema short_desc="Drukreëlvoumodus">
<longdesc>Spesifiseer hoe lang reëls gevou word vir drukwerk. Gebruik "GTK_WRAP_NONE" vir geen omvou, "GTK_WRAP_WORD" vir omvou by woordgrense, en "GTK_WRAP_CHAR" vir omvou by individuele karakters se grense. Let op dat die waardes kas-sensitief is. Maak dus seker hulle verskyn presies soos hierbo vermeld.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="print_header">
<local_schema short_desc="Druk kop">
<longdesc>Of gedit 'n dokumentkop moet insluit wanneer dit dokumente druk.</longdesc>
<longdesc>Spesifiseer die maksimum getal onlangs geopende lêers wat in die "Onlangse lêers"-subkieslys vertoon sal word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="statusbar">
<entry name="statusbar_visible">
<local_schema short_desc="Statusstaaf is sigbaar">
<longdesc>Of die statusstaaf onderaan redigeervensters sigbaar moet wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="toolbar">
<entry name="toolbar_buttons_style">
<local_schema short_desc="Nutsbalkknoppiestyl">
<longdesc>Styl vir nutsbalkknoppies. Moontlike waardes is "GEDIT_TOOLBAR_SYSTEM" vir die stelsel se verstekstyl, "GEDIT_TOOLBAR_ICONS" om net ikone te vertoon, "GEDIT_TOOLBAR_ICONS_AND_TEXT" om beide ikone en teks te vertoon, en "GEDIT_TOOLBAR_ICONS_BOTH_HORIZ" om geprioritiseerde teks langs ikone te vertoon. Let op dat die waardes kas-sensitief is. Maak dus seker hulle verskyn presies soos hierbo vermeld.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="toolbar_visible">
<local_schema short_desc="Nutsbalk is sigbaar">
<longdesc>Of die nutsbalk in redigeervensters sigbaar moet wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dir name="editor">
<dir name="right_margin">
<entry name="right_margin_position">
<local_schema short_desc="Regterkantlyn-posisie">
<longdesc>Spesifiseer die posisie van die regterkantlyn.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="display_right_margin">
<local_schema short_desc="Vertoon regterkantlyn">
<longdesc>Of gedit die regterkantlyn in die redigeerbare streek moet vertoon.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="line_numbers">
<entry name="display_line_numbers">
<local_schema short_desc="Vertoon reëlnommers">
<longdesc>Of gedit reëlnommers in die redigeerbare streek moet vertoon.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="auto_indent">
<entry name="auto_indent">
<local_schema short_desc="Outokeep">
<longdesc>Of gedit outo-inkeping moet aktiveer.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="tabs">
<entry name="insert_spaces">
<local_schema short_desc="Voeg spasies in">
<longdesc>Of gedit spasies in plaas van keepkarakters moet invoeg.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="tabs_size">
<local_schema short_desc="Keepgrootte">
<longdesc>Spesifiseer die getal spasies wat vertoon moet word in plaas van keepkarakters.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="wrap_mode">
<entry name="wrap_mode">
<local_schema short_desc="Reëlvoumodus">
<longdesc>Spesifiseer hoe om lang reëls in die redigeerbare streek te vou. Gebruik "GTK_WRAP_NONE" vir geen omvou, "GTK_WRAP_WORD" vir omvou by woordgrense, en "GTK_WRAP_CHAR" vir omvou by individuele karakters se grense. Let op dat die waardes kas-sensitief is. Maak dus seker hulle verskyn presies soos hierbo vermeld.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="save">
<entry name="auto_save_interval">
<local_schema short_desc="Outostoor-interval">
<longdesc>Getal minute na gedit gewysigde lêers outomaties sal stoor. Dit sal eers in werking tree as die "Outostoor"-opsie in werking gestel word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="auto_save">
<local_schema short_desc="Outostoor">
<longdesc>Of gedit gewysigde lêers outomaties na 'n sekere interval moet stoor. Jy kan die interval met die "Outostoorinterval"-opsie stel.</longdesc>
<longdesc>Uitbreiding of agtervoegsel om vir rugsteunlêername te gebruik. Dit sal eers in werking tree as die "Maak rugsteunkopieë"-opsie in werking gestel word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="create_backup_copy">
<local_schema short_desc="Maak rugsteunkopieë">
<longdesc>Of gedit rugsteunkopieë moet maak van die lêers wat dit stoor. Jy kan die rugsteunlêer-uitbreiding met die "Rugsteunkopie-uitbreiding"-opsie stel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="colors">
<entry name="selection_color">
<local_schema short_desc="Seleksiekleur">
<longdesc>Agtergrondkleur vir gemerkte teks in redigeerbare streek. Dit sal eers in werking tree as die "Gebruik verstekkleure"-opsie buite werking gestel word.</longdesc>
<longdesc>Voorgrondkleur vir gemerkte teks in redigeerbare streek. Dit sal eers in werking tree as die "Gebruik verstekkleure"-opsie buite werking gestel word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="text_color">
<local_schema short_desc="Tekskleur">
<longdesc>Voorgrondkleur vir die ongemerkte teks in die redigeerbare streek. Dit sal eers in werking tree as die "Gebruik verstekkleure"-opsie buite werking gestel word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="background_color">
<local_schema short_desc="Agtergrondkleur">
<longdesc>Agtergrondkleur vir ongemerkte teks in redigeerbare streek. Dit sal eers in werking tree as die "Gebruik verstekkleure"-opsie buite werking gestel word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="use_default_colors">
<local_schema short_desc="Gebruik verstekkleure">
<longdesc>Of die stelsel se verstekkleure vir die redigeerbare streek gebruik moet word. As hierdie opsie afgeskakel is, sal die kleure van die redigeerbare streek dié wees wat in die "Agtergrondkleur"-, "Tekskleur"-, "Geselekteerde tekskleur"- en "Seleksiekleur"-opsies gespesifiseer is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="font">
<entry name="editor_font">
<local_schema short_desc="Redigeerfont">
<longdesc>n Doelgemaakte font wat vir die redigeerbare streek gebruik sal word. Dit sal eers in werking tree as die "Gebruik verstekfont"-opsie buite werking gestel word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="use_default_font">
<local_schema short_desc="Gebruik verstekfont">
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
</dir>
</dir>
<dir name="eog">
<dir name="ui">
<entry name="statusbar">
<local_schema short_desc="Wys/verberg die vensterstatusbalk.">
</local_schema>
</entry>
<entry name="toolbar">
<local_schema short_desc="Wys/verberg die vensternutsbalk.">
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="full_screen">
<entry name="seconds">
<local_schema short_desc="Vertraging in sekondes tot vertoning van die volgende beeld">
</local_schema>
</entry>
<entry name="upscale">
<local_schema short_desc="Laat zoem groter as 100% aanvanklik toe">
</local_schema>
</entry>
<entry name="loop">
<local_schema short_desc="Lus deur die beeldvolgorde">
<longdesc>Of die opeenvolging van beelde in 'n oneindige lus gewys moet word of nie.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="window">
<entry name="open_new_window">
<local_schema short_desc="Open beelde in 'n nuwe venster">
<longdesc>Of die oopmaak van 'n beeld 'n nuwe venster moet skep,in plaas daarvan om die beeld in die huidige venster te vervang of nie.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="view">
<entry name="trans_color">
<local_schema short_desc="Deursigtigheidskleur">
<longdesc>As die deursigtigheidsleutel die waarde KLEUR het,dan bepaal hierdie sleutel die kleur wat gebruik gaan wordom deursigtigheid aan te dui.</longdesc>
<longdesc>Bepaal hoe deursigtigheid aangedui moet word. Geldige waardes is GERUITE_PATROON, KLEUR en GEEN. As KLEUR gekies word, dan bepaal diedeursigtigheids_kleursleutel die gebruikte kleur waarde.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="interpolate">
<local_schema short_desc="Interpoleer Beeld">
<longdesc>Of die beeld geïnterpoleer moet word op zoem of nie. Dit het 'n beter kwaliteit tot gevolg, maar is ietwat stadiger as nie-geïnterpoleerde beelde.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dir name="yelp">
<entry name="fixed_font">
<local_schema short_desc="Lettertiepe vir vaste teks">
<longdesc>Font vir teks met vaste wydte.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="variable_font">
<local_schema short_desc="Font vir teks">
<longdesc>Lettertiepe vir teks met varieerende wydte.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="use_caret">
<local_schema short_desc="Gebruik caret">
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="nautilus">
<dir name="desktop">
<entry name="trash_icon_name">
<local_schema short_desc="Naam van werkarea-asblikknop">
<longdesc>Hierdie naam kan gestel word as jy 'n doelgemaakte naam vir die asblikikoon op die werkarea verkies.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="home_icon_name">
<local_schema short_desc="Naam van werkarea-tuisknop">
<longdesc>Hierdie naam kan gestel word as jy 'n doelgemaakte naam vir die tuisikoon op die werkarea verkies.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="trash_icon_visible">
<local_schema short_desc="Asblikikoon sigbaar op werkarea">
<longdesc>Indien waar, sal 'n ikoon wat na die asblik verwys op die werkarea geplaas word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="computer_icon_visible">
<local_schema short_desc="Rekenaarikoon sigbaar op werkarea">
<longdesc>Indien waar, sal 'n ikoon wat na die rekenaarligging verwys op die werkarea geplaas word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="home_icon_visible">
<local_schema short_desc="Tuisikoon op werkarea sigbaar">
<longdesc>Indien waar, sal 'n ikoon wat na die tuisvouer verwys op die werkarea geplaas word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="sidebar_panels">
<dir name="tree">
<entry name="show_only_directories">
<local_schema short_desc="Vertoon slegs vouers in die boomsypaneel">
<longdesc>Indien waar, sal Nautilus slegs vouers in die boomsypaneel vertoon. Andersins sal beide vouers en lêers vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dir name="list_view">
<entry name="default_column_order">
<local_schema short_desc="Verstek kolomvolgorde in lysaangesig">
<longdesc>Verstek kolomvolgorde in lysaangesig.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="default_visible_columns">
<local_schema short_desc="Verstek lys kolomme sigbaar in lysaangesig">
<longdesc>Verstek lys kolomme sigbaar in lysaangesig.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="default_zoom_level">
<local_schema short_desc="Verstek lyszoemvlak">
<longdesc>Verstek zoemvlak gebruik deur die lysaangesig.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="default_sort_in_reverse_order">
<local_schema short_desc="Omgekeerde sorteervolgorde in nuwe vensters">
<longdesc>Indien waar, sal lêers in nuwe vensters in omgekeerde volgorde gelys word, m.a.w.. as daar volgens naam gesorteer is, sal die lêers van "z" na "a" gesorteer word in plaas van "a" to "z".</longdesc>
<longdesc>Verstek zoemvlak gebruik deur die ikoonaangesig.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="default_use_manual_layout">
<local_schema short_desc="Gebruik handmatige uitleg in nuwe vensters">
<longdesc>Indien waar, sal nuwe vensters by verstek van handmatige uitleg gebruik maak.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="labels_beside_icons">
<local_schema short_desc="Plaas etikette langs ikone">
<longdesc>Indien waar, sal etikette langs ikone geplaas word eerder as onderaan.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="default_use_tighter_layout">
<local_schema short_desc="Gebruik knapper uitleg in nuwe vensters">
<longdesc>Indien waar, sal ikone by verstek knapper geplaas word in nuwe vensters.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="default_sort_in_reverse_order">
<local_schema short_desc="Omgekeerde sorteervolgorde in nuwe vensters">
<longdesc>Indien waar, sal lêers in nuwe vensters in omgekeerde volgorde gelys word, m.a.w.. as daar volgens naam gesorteer is, sal die lêers van "z" na "a" gesorteer word in plaas van "a" to "z". Indien daar volgens grootte gesorteer is, sal die lêers dus in dalende in plaas van stygende volgorde getoon word.</longdesc>
<longdesc>Die verstek sorteervolgorde vir items in die ikoonaangesig. Moontlike waardes is "name", "size", "type", "modification_date", en "emblems".</longdesc>
<longdesc>n Lys opskrifte onder 'n ikoon in die ikoonaangesig en die werkarea. Die werklike aantal opskrifte wat getoon word hang van die zoemvlak af. Moontlike waardes is: "size", "type", "date_modified", "date_changed", "date_accessed", "owner", "group", "permissions", "octal_permissions" en "mime_type".</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="preferences">
<entry name="side_pane_view">
<local_schema short_desc="Sypaneel-aansig">
<longdesc>Die sypaneel-aangesig om in nuwe vensters getoon te word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="start_with_sidebar">
<local_schema short_desc="Vertoon sypaneel in nuwe vensters">
<longdesc>Indien waar, sal die sypaneel in nuwe vensters sigbaar wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="start_with_status_bar">
<local_schema short_desc="Vertoon statusbalk in nuwe vensters">
<longdesc>Indien waar, sal die statusbalk in nuwe vensters sigbaar wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="start_with_location_bar">
<local_schema short_desc="Vertoon liggingbalk in nuwe vensters">
<longdesc>Indien waar, sal die liggingbalk in nuwe vensters sigbaar wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="start_with_toolbar">
<local_schema short_desc="Vertoon nutsbalk in nuwe vensters">
<longdesc>Indien waar, sal kiesbalke in nuwe vensters sigbaar wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="sidebar_width">
<local_schema short_desc="Breedte van die sypaneel">
<longdesc>Die verstekwydte van die sypaneel in nuwe vensters.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="default_folder_viewer">
<local_schema short_desc="Verstek vouerbekyker">
<longdesc>Wanneer 'n vouer besoek word, word hierdie aangesig gebruik tensy jy 'n ander aansig vir die betrokke vouer gekies het. Moontlike waardes is "list_view" en "icon_view".</longdesc>
<longdesc>Of 'n doelgemaakte verstek voueragtergrond geskies is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="search_bar_type">
<local_schema short_desc="Kriteria vir soekbalksoektogte">
<longdesc>Kriteria wanneer lêers waarna in die soekkiesbalk gesoek is, vergelyk word. Indien gestel op "search_by_text", sal Nautilus soek vir lêers volgens lêernaam alleenlik. Indien gestel op "search_by_text_and_properties", sal Nautilus soek vir lêers volgens lêernaam en lêer eienskappe.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="desktop_is_home_dir">
<local_schema short_desc="Nautilus gebruik die gebuiker se tuisvouer as werkarea">
<longdesc>Indien waar, sal Nautilus die gebruiker se tuisvouer as werkarea gebruik. Indien onwaar, sal ~/Werkarea as werkarea gebruik word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="desktop_font">
<local_schema short_desc="Werkarea-font">
<longdesc>Die fontbeskrywing wat vir werkarea-fonts gebruik word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="show_desktop">
<local_schema short_desc="Nautilus hanteer die teken van die werkarea">
<longdesc>Indien waar, sal Nautilus die ikone op die werkarea teken.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="sort_directories_first">
<local_schema short_desc="Vertoon vouers eerste in vensters">
<longdesc>Indien waar, sal Nautilus vouers vertoon voordat lêers in die ikoon- en lysaangesigte getoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="preview_sound">
<local_schema short_desc="Of voorskouklanke gespeel moet word waneer die muis oor 'n ikoon hang">
</local_schema>
</entry>
<entry name="directory_limit">
<local_schema short_desc="Maksimum gehanteerde lêers in 'n vouer">
<longdesc>Vouers wat groter as hierdie grootte is, sal afgeknot word tot ongeveer hierdie grootte. Die doel hiervan is om te voorkom dat die stapel per ongeluk geblaas word en dat Nautilus by reusagtige vouers omval . 'n Negatiewe waarde dui aan dat daar geen beperking is nie. Dit is 'n benaderde beperking aangesien vouers in blokke gelees word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="thumbnail_limit">
<local_schema short_desc="Maksimum beeldgrootte vir duimnaelsketsing">
<longdesc>Beelde wat groter as hierdie grootte is (in bisse) sal nie as duimnaelsketse getoon word nie. Die doel van hierdie instelling is om die duimnaelsketsing van groot beelde te voorkom aangesien dit lank mag neem om te laai of baie geheue mag opneem.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="show_image_thumbnails">
<local_schema short_desc="Wanneer duimnaelsketse van beeldlêers vertoon moet word">
<longdesc>Naam van die Nautilus-tema wat gebruik moet word. Dit word afgekeur sedert Nautilus 2.2. Gebruik eerder die ikoontema.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="executable_text_activation">
<local_schema short_desc="Wat gedoen moet word met uitvoerbare tekslêers wat geaktiveer is">
<longdesc>Wat met uitvoerbare tekslêers gedoen moet word wanneer hulle geaktiveer word (enkel- of dubbelkliek). Moontlike waardes is "launch" om hierdie lêers as programme te laai, "ask" om via 'n dialoog te vra wat daarmee doen moet word, en "display" om die lêers as tekslêers te vertoon.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="click_policy">
<local_schema short_desc="Soort kliek wat gebruik word om lêers te laat laai of te open">
<longdesc>Moontlike waardes is "single" om programme te laai met 'n enkelmuiskliek, of "double" om programme met 'n dubbelmuiskliek te laat laai.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="show_directory_item_counts">
<local_schema short_desc="Wanneer die aantal items in 'n vouer vertoon moet word">
</local_schema>
</entry>
<entry name="show_icon_text">
<local_schema short_desc="Wanneer voorskouteks in ikone vertoon moet word">
</local_schema>
</entry>
<entry name="enable_delete">
<local_schema short_desc="Of onmiddellike skrapping geaktiveer moet word">
<longdesc>Indien waar, sal Nautilus 'n funksie insluit wat jou toelaat om 'n lêer daar en dan te skrap sonder om dit na die asblik te skuif. Hierdie funksie kan gevaarlik wees, wees dus versigtig.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="confirm_trash">
<local_schema short_desc="Of daar bevestig moet word voordat die lêer na die asblik geskuif word">
<longdesc>Indien waar, sal Nautilus jou vra om te bevestig wanneer jy lêers in die asblik probeer sit.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="always_use_browser">
<local_schema short_desc="Aktiveer die klassieke Nautilus-gedrag waar alle vensters blaaiers is">
<longdesc>Indien waar, sal alle Nautilus-vensters blaaiervensters wees. Dit washoe Nautilus voor weergawe 2.6 gewerk het en sommige mense verkies hierdie gedrag.</longdesc>
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die maksimumwydte van die vensterlys. Hierdie verstelling is nuttig om die grootte van die vensterlys in groot panele te beperk, waar die vensterlys moontlik al die beskikbare ruimte sou kon opneem.</longdesc>
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die minimumwydte van die vensterlys.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="move_unminimized_windows">
<local_schema short_desc="Skuif vensters na huidige werkruimte wanneer hulle onverklein word">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word 'n venster onverklein word, word dit na die huidige werkruimte geskuif. Andersins word die venster se werkruimte gebruik.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="group_windows">
<local_schema short_desc="Wanneer om vensters te groepeer">
<longdesc>Besluit wanneer om vensters van dieselfde toepassing in die vensterlys te groepeer.Moontlike waardes is "nooit", "outo" en "altyd".</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="display_all_workspaces">
<local_schema short_desc="Vertoon vensters van alle werkruimtes">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die vensterlys alle vensters van alle werkruimtes vertoon. Andersins word slegs vensters van die huidige werkruimte vertoon.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dir name="workspace_switcher_applet">
<dir name="prefs">
<entry name="num_rows">
<local_schema short_desc="Wisselaar: Rye in werkruimte">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer hoeveel rye (vir horisontale uitleg) of kolomme (vir vertikale uitleg) die werkruimte-wisselaar gebruik om die werkruimtes te vertoon. Hierdie sleutel is slegs relevant as die display_all_workspaces-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="display_all_workspaces">
<local_schema short_desc="Vertoon alle werkruimtes">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die werkruimte-wisselaar alle werkruimtes vertoon. Andersins, sal slegs die huidige werkruimte vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="display_workspace_names">
<local_schema short_desc="Vertoon alle werkruimtename">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die werkruimtes in die werkruimte-wisselaar die name van die werkruimtes vertoon. Andersins sal die vensters op die werkruimte vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dir name="fish_applet">
<dir name="prefs">
<entry name="rotate">
<local_schema short_desc="Roteer op vertikale panele">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die vis se animasie roterend op vertikale panele vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="speed">
<local_schema short_desc="Pouse per raam">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer hoe lank elke raam vertoon sal word in sekondes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="frames">
<local_schema short_desc="Rame in vis se animasie">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die aantal rame wat in die vis se animasie vertoon sal word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="command">
<local_schema short_desc="Bevel om te loop wanneer gekliek word">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die bevel wat probeer sal word om uit te voer wanneer die vis gekliek word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="image">
<local_schema short_desc="Die vis se animasie-pixelkaart">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die lêernaam, relatief tot die pixelkaart-gids, van die pixelkaart wat gebruik sal word vir die animasie wat in die vis-miniprogram vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="name">
<local_schema short_desc="Die vis se naam">
<longdesc>'n Vis sonder 'n naam is 'n redelike bleeksiel. Blaas lewe in jou vis deur hom 'n naam te gee.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dir name="clock_applet">
<dir name="prefs">
<entry name="internet_time">
<local_schema>
<longdesc>Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.6 afgekeur ten gunste van die 'formaat'-sleutel.Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="unix_time">
<local_schema short_desc="Gebruik UNIX-tyd">
<longdesc>Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.6 afgekeur ten gunste van die 'formaat'-sleutel.Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="hour_format">
<local_schema short_desc="Uurformaat">
<longdesc>Die gebruik van hierdie sleutel is in GNOME 2.6 afgekeur ten gunste van die 'formaat'-sleutel.Die skema is behou om versoenbaar te wees met ouer weergawes.</longdesc>
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die program wat geloop moet word om die tyd op te stel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="gmt_time">
<local_schema short_desc="Gebruik UTC">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vertoon die tyd in Universele Geko├╢rdineerde Tyd (UTC).</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="show_tooltip">
<local_schema short_desc="Wys die datum in die wyserwenk">
<longdesc>Indien as waar gemerk, wys die datum in 'n wyserwenk wanneer die wyser oor die horlosie is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="show_date">
<local_schema short_desc="Wys die datum in die horlosie">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vertoon die datum in die horlosie saam met die tyd.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="show_seconds">
<local_schema short_desc="Wys die tyd saam met die sekondes">
<longdesc>Indien as waar gemerk, vertoon die sekondes in die tyd.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="custom_format">
<local_schema short_desc="Pasgemaakte formaat van die horlosie">
<longdesc>Hierdie sleutel spesifiseer die formaat wat deur die horlosie-miniprogram gebruik word wanneer die formateer-sleutel na "pasgemaak" gestel is. Jy kan omskakelingsmerkers spesifiseer wat deur strftime() geïnterpreteer kan word om 'n spesifieke formaat te bekom.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="format">
<local_schema short_desc="Uurformaat">
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dir name="panel">
<dir name="objects">
<entry name="action_type">
<local_schema short_desc="Aksieknoppie-soort">
<longdesc>Die aksiesoort wat hierdie knoppie verteenwoordig. Moontlike waardes is "sluit", "afmeld", "loop", "soek" en "skermkiekie". Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "action-applet" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="launcher_location">
<local_schema short_desc="Laaierligging">
<longdesc>Die ligging van die .desktop-lêer wat die laaier beskryf. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "launcher-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="menu_path">
<local_schema short_desc="Kieslysinhoudpad">
<longdesc>Die pad van waar die kieslysinhoud opgebou is. Hierdie sleutel is slegs relevant as die use_menu_path-sleutel as waar gemerk is en die object_type-sleutel "menu-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="use_menu_path">
<local_schema short_desc="Gebruik pasgemaakte pad vir kieslysinhoud">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die menu_path-sleutel gebruik as die pad van waar die kieslysinhoud opgebou moet word. Indien as vals gemerk, word die menu_path-sleutel geïgnoreer. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "menu-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="custom_icon">
<local_schema short_desc="Ikoon gebruik vir objek se knoppie">
<longdesc>Die ligging van die beeldlêer wat as die ikoon vir die objek se knoppie gebruik word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "drawer-object" of "menu-object" is en die use_custom_icon-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="use_custom_icon">
<local_schema short_desc="Gebruik pasgemaakte ikoon vir objek se knoppie">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die custom_icon-sleutel gebruik as pasgemaakte ikoon vir die knoppie. Indien as vals gemerk, word die custom_icon-sleutel geïgnoreer. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "menu-object" of "drawer-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="tooltip">
<local_schema short_desc="Wyserwenk vertoon vir laai of kieslys">
<longdesc>Die teks wat in 'n wyserwenk vir hierdie laai of hierdie kieslys vertoon moet word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "drawer-object" of "menu-object" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="attached_toplevel_id">
<local_schema short_desc="Paneel aangeheg aan laai">
<longdesc>Die identifiseerder van die paneel wat aan hierdie laai vasgeheg is. Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "drawer-object" is.</longdesc>
<longdesc>Die Bonobo-implementering-ID van die miniprogram - bv "OAFIID:GNOME_ClockApplet". Hierdie sleutel is slegs relevant as die object_type-sleutel "bonobo-applet" is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="locked">
<local_schema short_desc="Sluit die objek aan die paneel vas">
<longdesc>Indien as waar gemerk, mag die gebruiker nie die miniprogram verskuif sonder om eers die objek met die "Ontsluit"-kieslysitem te ontsluit nie.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="panel_right_stick">
<local_schema short_desc="Interpreteer posisie relatief tot onderste/regterkantste rand">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die posisie van die objek geïnterpreteer relatief tot die regterkantse (of onderste indien vertikaal) kant van die paneel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="position">
<local_schema short_desc="Objek se posisie op die paneel">
<longdesc>Die posisie van hierdie paneelobjek. Die posisie word gespesifiseer deur die aantal pixels van die linkerkantste (of boonste indien vertikaal) paneelrand.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="toplevel_id">
<local_schema short_desc="Topvlakpaneel wat objek bevat">
<longdesc>Die identifiseerder van die topvlakpaneel wat hierdie objek bevat.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="object_type">
<local_schema short_desc="Paneelobjeksoort">
<longdesc>Die soort van hierdie paneelobjek. Moontlike waardes is "drawer-object", "menu-object", "launcher-object", "bonobo-applet", "action-applet" en "menu-bar".</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="toplevels">
<entry name="animation_speed">
<local_schema short_desc="Animasiespoed">
<longdesc>Die spoed waarteen die paneelanimasies moet plaasvind. Moontlike waardes is "stadig", "medium" en "vinnig". Hierdie sleutel is slegs relevant as die enable_animations-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
<longdesc>Spesifiseer die aantal pixels sigbaar wanneer die paneel outomaties in 'n hoek verberg word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die auto_hide-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
<longdesc>Spesifiseer die aantal millisekondes vertraging nadat die wyser die paneelarea betree voordat die paneel outomaties hervertoon word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die auto_hide-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
<longdesc>Spesifiseer die aantal millisekondes vertraging nadat die wyser die paneelarea verlaat voordat die paneel outomaties verberg word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die auto_hide-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="enable_arrows">
<local_schema short_desc="Aktiveer pyle op verbergknoppies">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die pyle op die verbergknoppies geplaas word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die enable_buttons-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die knoppies aan elke kant van die paneel geplaas word wat gebruik kan word om die paneel na die kant van die skerm te verskuif, wat net 'n knoppie sal laat vertoon.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="enable_animations">
<local_schema short_desc="Aktiveer animasies">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die verberging en ontverberging van hierdie paneel geanimeer wees in plaas daarvan dat dit in 'n kits gebeur.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="auto_hide">
<local_schema short_desc="Verberg paneel outomaties in hoek">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die paneel outomaties in 'n hoek van die skerm verberg wanneer die wyser die paneelarea verlaat. Deur die wyser na daardie hoek te neem sal die paneel weer verskyn.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="y_centered">
<local_schema short_desc="Sentreer paneel op y-as">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die y-sleutel geïgnoreer en die paneel word op die middel van die y-as van die skerm geplaas. Indien die paneel geskaleer word, sal dit in daardie posisie bly - d.i. die paneel sal aan beide kante groei. Indien as vals gemerk, spesifiseer die y-sleutel die ligging van die paneel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="x_centered">
<local_schema short_desc="Sentreer paneel op x-as">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die x-sleutel geïgnoreer en die paneel word op die middel van die x-as van die skerm geplaas. Indien die paneel geskaleer word, sal dit in daardie posisie bly - d.i. die paneel sal aan beide kante groei. Indien as vals gemerk, spesifiseer die x-sleutel die ligging van die paneel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="y">
<local_schema short_desc="y-ko├╢rdinaat van paneel">
<longdesc>Die ligging van die paneel op die y-as. Hierdie sleutel is slegs relevant in onuitgevou-modus. In uitgevou-modus word hierdie sleutel geïgnoreer en die paneel word aan die rand van die skerm geplaas, soos gespesifiseer deur die oriënteringsleutel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="x">
<local_schema short_desc="x-ko├╢rdinaat van paneel">
<longdesc>Die ligging van die paneel op die x-as. Hierdie sleutel is slegs relevant in onuitgevou-modus. In uitgevou-modus word hierdie sleutel geïgnoreer en die paneel word aan die rand van die skerm geplaas, soos gespesifiseer deur die oriënteringsleutel.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="size">
<local_schema short_desc="Paneelgrootte">
<longdesc>Die hoogte (wydte vir 'n vertikale paneel) van die paneel. Die paneel sal tydens looptyd 'n minimum grootte bepaal gebaseer op die fontgrootte en ander aanwysers. Die maksimum grootte word vasgestel by een kwart van die skermhoogte (of -wydte).</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="orientation">
<local_schema short_desc="Paneeloriëntering">
<longdesc>Die oriëntering van die paneel. Moontlike waardes is "bokant", "onderkant", "links", "regs". In uitgevou-modus spesifiseer die sleutel aan watter skermkant die paneel is. In onuitgevou-modus is die verskil tussen "bokant" en "onderkant" minder belangrik - beide dui aan dat hierdie 'n horisontale paneel is - maar dit gee nogtans 'n nuttige wenk oor hoe sommige paneelobjekte hulle moet gedra. Op 'n "bokant"-paneel sal die kieslysknoppie byvoorbeeld onder die paneel uitspring, maar op 'n "onderkant"-paneel sal die kieslys bokant die paneel uitspring.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="expand">
<local_schema short_desc="Vou uit om hele skermwydte op te neem">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die paneel die hele skermwydte opneem (hoogte indien dit 'n vertikale paneel is) In hierdie modus kan die paneel slegs aan die rand van die skerm geplaas word. Indien as vals gemerk, sal die paneel net groot genoeg wees om die miniprogramme, laaiers en knoppies op die paneel te kan hou.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="monitor">
<local_schema short_desc="Xinerama-monitor waar die paneel vertoon word">
<longdesc>In 'n Xinerama-opstelling kan jy panele op elke individuele monitor hê. Hierdie sleutel identifiseer die huidige monitor waarop die paneel vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="screen">
<local_schema short_desc="X-skerm waar die paneel vertoon word">
<longdesc>In 'n veelskermopstelling kan jy panele op elke individuele skerm hê. Hierdie sleutel identifiseer die huidige skerm waarop die paneel vertoon word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="name">
<local_schema short_desc="Naam om paneel te identifiseer">
<longdesc>Hierdie is 'n mensleesbare naam wat jy kan gebruik om 'n paneel mee te identifiseer. Die hoofdoel daarvan is om as die paneel se venstertitel te dien wat nuttig is wanneer daar tussen panele genavigeer word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<dir name="background">
<entry name="rotate">
<local_schema short_desc="Roteer beeld op vertikale panele">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die agtergrondbeeld geroteer word wanneer die paneel vertikaal georiënteer word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="stretch">
<local_schema short_desc="Rek beeld na paneel">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die beeld tot die paneeldimensie geskaleer word. Die aspekratio van die beeld sal nie behoue bly nie.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="fit">
<local_schema short_desc="Pas beeld by paneel">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die beeld tot die paneelhoogte geskaleer word (indien horisontaal) (die aspekratio van die beeld sal behoue bly).</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="image">
<local_schema short_desc="Agtergrondbeeld">
<longdesc>Spesifiseer die lêer wat vir die agtergrondbeeld gebruik moet word. As die beeld 'n alfakanaal bevat, sal dit op die werkarea-agtergrondbeeld geplak word.</longdesc>
<longdesc>Spesifiseer die ondeursigtigheid van die agtergrondkleurformaat. As die kleur nie heeltemal ondeursigtig is nie ('n waarde van minder as 65535) sal die kleur op die werksarea-agtergrondbeeld geplak word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="color">
<local_schema short_desc="Agtergrondkleur">
<longdesc>Spesifiseer die agtergrondkleur vir die paneel in #RGB-formaat.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="type">
<local_schema short_desc="Agtergrondsoort">
<longdesc>Watter soort agtergrond vir hierdie paneel gebruik moet word. Moontlike waardes is "gtk" - die verstek-GTK+koppelvlakelement-agtergrond sal gebruik word, "kleur" - die kleursleutel sal as agtergrondkleur gebruik word, of "beeld" - die beeld deur die beeldsleutel gespesifiseer sal as agtergrond gebruik word.</longdesc>
<local_schema short_desc="Vou programlys uit in "Laat Loop Toepassing"-dialoog">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die "Bekende Toepassings"-lys in die "Laat Loop Toepassing"-dialoog uitgevou wanneer die dialoog geopen word. Hierdie sleutel is slegs relevant as die enable_program_list-sleutel as waar gemerk is.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="enable_program_list">
<local_schema short_desc="Aktiveer programlys in "Laat Loop Toepassing"-dialoog">
<longdesc>Indien as waar gemerk, word die "Bekende Toepassings"-lys in die "Laat Loop Toepassing"-dialoog beskikbaar gestel. Of die lys uitgevou word of nie wanneer die dialoog vertoon word, word beheer deur die show_program_list-sleutel.</longdesc>
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die paneel nie 'n gebruiker toelaat om 'n toepassing te forseer om af te sluit nie, deur toegang tot die forseerafsluiting-knoppie te verwyder.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="disable_log_out">
<local_schema short_desc="Deaktiveer Afmelding">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die paneel nie 'n gebruiker toelaat om af te meld nie, deur toegang tot die afmelding-kieslysinskrywings te verwyder.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="disable_lock_screen">
<local_schema short_desc="Deaktiveer Skermsluit">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die paneel nie 'n gebruiker toelaat om hul skerm te sluit nie, deur toegang tot die skermsluit-kieslysinskrywings te verwyder.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="disabled_applets">
<local_schema short_desc="Miniprogram-IID's wat gedeaktiveer moet word sodat dit nie laai nie">
<longdesc>n Lys van miniprogram-ID's wat die paneel sal ignoreer. Op dié manier kan jy sekere miniprogramme deaktiveer sodat dit nie laai of in die kieslys vertoon word nie. Om die minibevelvoerder-miniprogram byvoorbeeld te deaktiveer, voeg OAFIID:GNOME_MiniCommanderApplet' by hierdie lys. Die paneel moet herbegin word sodat hierdie geaktiveer word.</longdesc>
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal die paneel nie enige wysigings aan die opstelling van die paneel toelaat nie. Dit mag egter nodig wees om individuele miniprogramme afsonderlik te sluit. Die paneel moet herbegin word sodat hierdie geaktiveer word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="highlight_launchers_on_mouseover">
<local_schema short_desc="Verlig laaiers by muishang">
<longdesc>Indien as waar gemerk, sal 'n laaier verlig word wanneer die gebruiker die wyser daaroor beweeg.</longdesc>
<longdesc>Selekteer die instaanopstelling-modus. Waardes wat werk is "geen", "handmatig", "outo".</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="http_proxy">
<entry name="ignore_hosts">
<local_schema short_desc="Nie-instaangashere">
<longdesc>Hierdie sleutel bevat 'n lys gashere wat direk in plaas van deur die instaanbediener (indien dit aktief is) gekoppel is. Die waardes kan gasheername, domeine (met 'n aanvanklike instaankarakter soos *.foo.com), IP-gasheeradresse (beide IPv4 en IPv6) en netwerkadresse met 'n netmasker (iets soos 192.168.0.0/24) wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="authentication_password">
<local_schema short_desc="HTTP-instaanwagwoord">
<longdesc>Wagwoord wat as geldigheidsvasstelling gevoer moet word wanneer HTTP-instanery gedoen word.</longdesc>
<longdesc>Aktiveer die instaanopstelling wanneer toegang tot HTTP oor die internet verkry word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
</dir>
<dir name="desktop">
<dir name="gnome">
<dir name="file_views">
<entry name="show_backup_files">
<local_schema short_desc="Of rugsteunlêers getoon moet word">
<longdesc>Indien waar, sal rugsteunlêers soos dié wat deur Emacs geskep word, vertoon word. Tans word slegs lêers wat op 'n tilde (~) eindig as rugsteunlêers beskou.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="show_hidden_files">
<local_schema short_desc="Of verborge lêers getoon moet word">
<longdesc>Indien waar, sal verborge lêers in die lêerbestuurder vertoon word. Verborge lêers is of dotlêers of word in die vouer se .hidden-lêer gelys.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="thumbnailers">
<dir name="application@x-gnome-theme">
<entry name="enable">
<local_schema short_desc="Om temas te duimnaelskets of nie">
<longdesc>Indien waar, sal die temas geduimnaelskets wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="command">
<local_schema short_desc="Duimnaelsketsopdrag vir temas">
<longdesc>Stel hierdie sleutel in op die opdrag wat gebruik word om duimnaelsketse te skep vir temas.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="application@x-gnome-theme-installed">
<entry name="enable">
<local_schema short_desc="Om geïnstalleerde temas te duimnaelskets of nie">
<longdesc>Indien waar, sal geïnstalleerde temas geduimnaelskets wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="command">
<local_schema short_desc="Duimnaelsketsopdrag vir geïnstalleerde temas">
<longdesc>Stel hierdie sleutel in op die opdrag wat gebruik word om duimnaelsketse te skep vir geïnstalleerde temas.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="application@x-font-otf">
<entry name="enable">
<local_schema short_desc="Om OpenType-lettertipes te duimnaelskets of nie">
<longdesc>Indien waar, sal OpenType-lettertipe geduimnaelskets wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="command">
<local_schema short_desc="Duimnaelsketsopdrag vir OpenType-lettertipes">
<longdesc>Stel hierdie sleutel in op die opdrag wat gebruik word om 'n duimnaelskets te skep vir OpenType-lettertipes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="application@x-font-pcf">
<entry name="enable">
<local_schema short_desc="Om PCF-lettertipes te duimnaelskets of nie">
<longdesc>Indien waar, sal PCF-lettertipe geduimnaelskets wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="command">
<local_schema short_desc="Duimnaelsketsopdrag vir PCF-lettertipes">
<longdesc>Stel hierdie sleutel in op die opdrag wat gebruik word om 'n duimnaelskets te skep vir PCF-lettertipes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="application@x-font-type1">
<entry name="enable">
<local_schema short_desc="Om Type1-lettertipes te duimnaelskets of nie">
<longdesc>Indien waar, sal Type1-lettertipe geduimnaelskets wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="command">
<local_schema short_desc="Duimnaelsketsopdrag vir Type1-lettertipes">
<longdesc>Stel hierdie sleutel in op die opdrag wat gebruik word om 'n duimnaelskets te skep vir Type1-lettertipes.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="application@x-font-ttf">
<entry name="enable">
<local_schema short_desc="Om TrueType-lettertipes te duimnaelskets of nie">
<longdesc>Indien waar, sal TrueType-lettertipe geduimnaelskets wees.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
<entry name="command">
<local_schema short_desc="Duimnaelsketsopdrag vir TrueType-lettertipes">
<longdesc>Stel hierdie sleutel in op die opdrag wat gebruik word om 'n duimnaelskets te skep vir TrueType-lettertipes.</longdesc>
<longdesc>Die toepassing waarmee lêers bekyk wat 'n komponent vereis om hulle te bekyk. Die parameter %s sal deur die lêer se URI's vervang word, die parameter %c sal deur die komponent-IID vervang word.</longdesc>
</local_schema>
</entry>
</dir>
<dir name="terminal">
<entry name="exec_arg">
<local_schema short_desc="Exec-argument vir verstekterminaal">
<longdesc>Die exec-argument wat gebruik moet word vir die verstekterminaaltoepassing.</longdesc>